Neolektra ondersoek nuwe genres vir vioolmusiek. Terselfdertyd neem hulle jou op reis deur tyd en bestemmings.

Dié groep musikante probeer met opset die normale aannames oor die viool ondermyn en bring dit na die voorgrond in die orkes-opset.

Met: Naomi Tagg, Christopher Evans, Kate Moore, Ronald Davey, Viwe Mkhizwane, Matthias Bakker en Tlale Makhene.

Konsep en musikale regie: Naomi Tagg


Genre: Musiek
Taal: English
Ouderdomsbeperking: Geen
Tydsduur: 50 minute
Kaartjies: R80
Plek: Thomas Pringle-saal, Grahamstad
Datum: 3 & 4 Julie 2017

Nasionale Kunstefees 2017


Neolektra
Neolektra

Neolektra


3

Lewer kommentaar

Leave a Reply