Skilpad word deur ’n span slakke aangerand en hy gaan meld dit aan by die polisiekantoor.

“Polisieman: “Kan jy asseblief vir my beskryf wat presies gebeur het?”
Skilpad: “Ek kan ongelukkig nie veel onthou nie; dit het alles so vinnig gebeur.”

Lewer kommentaar

Leave a Reply