Thandazile Radebe, Standard Bank se Jong Kunstenaar vir Dans 2017, sal by vanjaar se Nasionale Kunstefees te sien wees in Sabela.
Sleutelwoord Argiewe:Thandazile Radebe
Sabela
Sabela is ’n kontemporêre dansproduksie uniek aan Afrika, geïnspireer deur ons name.