Sabela is ’n kontemporêre dansproduksie uniek aan Afrika, geïnspireer deur ons name.
Wat beteken jou naam vir jou? Hoe dra jy jou naam? Hoe dra jou naam jou?
Sabela herinner jou aan jou plek in die wêreld, dat jy uniek is, maak nie saak wie jy is of waar jy is nie. Dit bevestig dat binne elkeen van ons lê die antwoord vir wie ons waarlik is.
Die choreograaf is Thandazile Radebe, Standard Bank se Jong Kunstenaar vir Dans vir 2017. Sy dans ook self in die stuk.
Met: Thandazile Radebe, Phumlani Nyanga & Thabo Kobeli
Choreograaf: Thandazile Radebe
Musici: Matthew McFarlane & Thlale Makhene
Dramaturg en Musiekregie: Nhlanhla Mahlangu
Beligting en stelontwerp: Wilhelm Disbergen
Kostuums en rekwisiete: Noluthando Lobese Morupa
Vervaardiger: Song and Dance Works
Genre: Dans
Taal: English
Ouderdomsbeperking: – Geen
Tydsduur: 1 uur 5 minute
Kaartjies: R80
Plek: Rhodes-teater, Grahamstad
Datum: 3 – 5 Julie 2017
Sabela
Sabela
Roekeloos
3