’n Komedie in Chinees vir mense wat nie Chinees verstaan nie.
Toemaar, net 7% van die kommunikasie op die verhoog is verbaal.
En jy sal dit verstaan, al weet jy nie hoekom nie. Dis tog net woorde … of is dit?
Dalk is dit voëls.
’n Unieke produksie waarmee die Britse komediant Louise Reay al wyd en syd lof verdien het.
Met: Louise Reay
Regisseur: Thomas Beamont
Genre: Komedie
Taal: 官話
Ouderdomsbeperking: 14 –
Tydsduur: 55 minute
Kaartjies: R70
Plek: The Hangar, Grahamstad
Datum: 1 – 7 Julie 2017
It’s Only Birds

It’s Only Birds
Roekeloos
4.5
