’n Komedie in Chinees vir mense wat nie Chinees verstaan nie.
Sleutelwoord Argiewe:Nasionale Kunstefees
Police Cops
Wat jy wil weet is dat hierdie 60 minute van fisieke komedie is met meer aksie as ’n Vin Diesel fliek … en genoeg baardhare om enige hipster se dag te maak.
Mamba Republic
Ben Voss en John van de Ruit is weer saam en hulle hou niks terug as hulle kyk na wat alles fout is met die Reënboog Nasie nie.
Macho Macho
Igor Vrebac se jongste produksie, Mach Macho, het die Dioraphte – Best of Amsterdam Fringe 2016 gewen.
Reparation
’n Aweregse sosio-politiese komedie oor die toekoms van Suid-Afrika. Of is die toekoms van Suid-Afrika ’n aweregse sosio-politiese komedie?
The Alchemy of Words
Arthur Rimbaud was die enfant terrible van die Franse digkuns.
Tartuffe
’n Briljante komiese verhaal van menslike naïwiteit.
What Remains
Op ’n koel dag dra ’n ligte seebriesie drie klanke: ’n stootskraper se enjin, ’n vergete lied en ’n kanon wat die tyd aankondig.
I Turned Away and She was Gone
Die aangrypende I Turned Away and She was Gone.
Die Neo fees
Vanjaar se feeskunstenaar in Grahamstad is die nimlike Neo Muyanga.
