’n Aweregse sosio-politiese komedie oor die toekoms van Suid-Afrika. Of is die toekoms van Suid-Afrika ’n aweregse sosio-politiese komedie?
’n Nuwe politieke party sien die lig in 2024. Aan die hoof is die Supreme Cadre.
Die Supreme Cadre beloof: Grondhervorming, Ekonomiese hervorming en Bloedhervorming.
’n Fees word gereël vir die glorieryke Finale Hervorming.
Met: Emma Kotze, Kiroshan Naidoo & Tankiso Mamabolo
Regie, teks en ontwerp: Ameera Conrad
Produksiebestuurder: Dara Beth
Vervaardiger: Blythe Stuart Linger & Hungry Minds Productions
Genre: Komedie
Taal: English, Afrikaans
Ouderdomsbeperking: 14 –
Tydsduur: 1 uur
Kaartjies: R70
Plek: The Hangar, Grahamstad
Datum: 30 Junie – 2 Julie 2017
Reparation
Reparation
Roekeloos
2.5
(illustrasie: Naomi van Niekerk)