Die wetenskap-juffrou gee haar klas opdrag om meer uit te vind oor torre.

Jakob is voor in die ry die volgende dag: “Juffrou, daar in die lande om ons huis is daar koringlande. Daar kry mens die koringtor. Hy eet koring”

Sannie sê haar pa het haar vertel van die stinktor. “Die stinktor bly in ons tuin en hy eet ons blomme.”

Jannie is laaste aan die beurt. “Juffrou, al tor wat ek al van gehoor het, is die vibrator. Ek weet nie waar hy woon nie, maar my ma sê hy vreet batterye.”

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar