Op ’n koel dag dra ’n ligte seebriesie drie klanke: ’n stootskraper se enjin, ’n vergete lied en ’n kanon wat die tyd aankondig.

Nog ’n mall gaan hier verrys, maar dan tref die stootskraper iets onverwags …

Die storie van die ontdekking van ’n begraafplaas vir slawe word met woord en dans en beweging vertel. Soos die bene oopgevlek word, neem almal rekenskap van die geskiedenis, ’n geskiedenis wat net nou en dan onthou word.

Die storie is losweg gebaseer op die ontdekking van ou begraafplase in Kaapstad.

Met: Denise Newman, Faniswa Yisa & Shaun Oel

Regisseur: Jay Pather

Teks: Nadia Davids
Stel: Jay Pather
Choreografie: Jay Pather
Fotografie: John Gutierrez

Genre: Drama
Taal: English
Ouderdomsbeperking: 10 –
Tydsduur: 1 uur 20 minute
Kaartjies: R80
Plek: Graeme College, Grahamstad
Datum: 29 Junie – 1 Julie 2017

Nasionale Kunstefees 2017


What Remains

What Remains
What Remains


What Remains


3

Lewer kommentaar

Leave a Reply