Ben Voss en John van de Ruit is weer saam en hulle hou niks terug as hulle kyk na wat alles fout is met die Reënboog Nasie nie.

Mamba Republic is satiriese skerpskets wat met die spoed van wit lig na jou toe aankom.

Ps. Voor Mamba Republic was daar Black Mamba (2005) en Green Mamba (2002). Daar was meer as 800 vertonings in vyf jaar en verskeie toekennings vir laasgenoemde twee.

Met: Ben Voss & John van de Ruit

Regisseur: Mervyn McMurtry

Stelontwerp: Mervyn McMurtry
Beligitng: Michael Broderick
Vervaardiger: Mamba Productions

Genre: Komedie
Taal: English
Ouderdomsbeperking: 12 –
Tydsduur: 1 uur 15 minute
Kaartjies: R80
Plek: Victoria-teater, Grahamstad
Datum: 2 – 8 Julie 2017

Nasionale Kunstefees 2017


Mamba Republic
Mamba Republic
Mamba Republic


3

Lewer kommentaar

Leave a Reply