Hierdie stuk het verskeie plaaslike, sowel as internasionale toekennings gewen. Op al die belangrike plekke gespeel, Brighton, Edinburgh, ens.
Maar dis nie belangrik nie. Wat jy wil weet is dat hierdie 60 minute van fisieke komedie is met meer aksie as ’n Vin Diesel fliek … en genoeg baardhare om enige hipster se dag te maak.
Met: Zachary Hunt, Tom Roe & Nathan Parkinson
Dramaturge: Nasi Voutsas
Genre: Komedie
Taal: English
Ouderdomsbeperking: 12 –
Tydsduur: 1 uur
Kaartjies: R70
Plek: Victoria-teater / St Andrew-saal, Grahamstad
Datum: 29 Junie – 8 Julie 2017
Police Cops

Police Cops
Roekeloos
4.5
