Igor Vrebac se jongste produksie, Mach Macho, het die Dioraphte – Best of Amsterdam Fringe 2016 gewen.

Met hierdie stuk wil hy beswaar maak teen die manlike stereotipe van die moderne wêreld. Hy vra vrae soos: Wat sit agter die Calvin Klein sixpack? Wat probeer ’n advertensiebord met reuse-, bebaarde bierdrinkers ons vertel?

Macho Macho is ’n duet tussen twee jong mans wat manlike skoonheid verteenwoordig. Hulle probeer sexy en sterk lyk, maar die gevolglike wedywering bring hul nader aan mekaar en hul emosies.

Met: Anton van der Sluis & Jurriën Remkes

Regie en konsep: Igor Vrebac

Afrigting: Maarten Lok
Klank: Wouter Gulikers
Vervaardiger: Igor Vrebac & Daphne Storms

Genre: Fisiese teater
Taal: Sonder dialoog
Ouderdomsbeperking: 16 –
Tydsduur: 55 minute
Kaartjies: R70
Plek: PJ’s, Grahamstad
Datum: 3 & 4, & 6 & 7 Julie 2017

Nasionale Kunstefees 2017


Macho Macho
Macho Macho
Macho Macho


3.5

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar