#NAF16 Bespoke

Hierdie is tipies Stuart Taylor. Hy vat jou op ’n toer deur die Suid-Afrikaanse landskap soos vanuit sy hoek gesien. Goeie vermaak. Met: Stuart Taylor Vervaardiger: TaylorMade Productions Genre: Skerpskets Taal: English Ouderdomsbeperking: PG Tydsduur: 55 minute Kaartjies: R70 Plek: Bowling Club, Grahamstad Datum: tot 9 Julie 2016 Nasionale Kunstefees 2016 Bespoke #NAF16 Bespoke Roekeloos …

#NAF16 Whistle Stop

’n Man en vrou op ’n bank … … en al daai goed wat jy gewoonlik vir jouself hou. Met: Jaques De Silva & Ameera Patel Regisseur: Frances Slabolepszy Teks: Ameera Patel Vervaardiger: Dark Laugh Theatre Company Genre: Drama Taal: English Ouderdomsbeperking: 16 – Tydsduur: 55 minute Kaartjies: R75 Plek: Drill Hall, Grahamstad Datum: 2, …

#NAF16 This is for Keeps

Hierdie slim stuk kombineer kombineer fisiese teater, satire en ’n tikkie van waansin om tradisionele volksverhale binne die konteks van die moderne Suid-Afrikaanse samelewing te vertel. Dis die stories van diere wat taxi’s vat, Colonel Sanders eet en probeer verduidelik hoekom honde mekaar aan die agterkant groet. Met: Kirsten Mary Harris, Roger Gordon en Paul …