Ons bevind ons in die toekoms. In die land van Pelodikgadile. In Pelodikgadile is dit verbode om te onthou wat gebeur het voor die koms van die staat.

Nou onlangs het dit onwettig geword in Pelodikgadile om ontevrede of ongelukkig te wees oor die huidige stand van sake. Of om enige onregverdigheid te onthou.

“The joy machine” word gebruik om diegene stil te maak wat durf om hul monde oop te maak.

Met: Momo Matsunyane, Katlego Letsholonyana, Billy Langa, Alfred Motlapi, Omphile Molusi & Lillian Tshabalala

Regisseur: Monageng Vice Motshabi

Teks: Monageng Vice Motshabi en Omphile Molusi
Beligting: Thapelo Mokgosi
Stelontwerp: Thando Lobese
Choreografie: Lulu Mlangeni
Musiek: Volley Nchabeleng

Vervaardiger: Market Theatre

Genre: Drama
Taal: English
Ouderdomsbeperking: PG
Tydsduur: 1 uur
Plek: Rhodes Box, Grahamstad
Datum: 7, 8 & 9 Julie 2017

Nasionale Kunstefees 2017


Ankobia

Monageng Vice Motshabi
Monageng Vice Motshabi


Ankobia


3

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar