Standard Bank se Jong Musikant vir 2017 is Abel Selaocoe.

Solaocoe is ’n tjellis par excellence. Afgesien van sy behendige hantering van dié instrument is hy tuis in enige genre, van klassiek tot hip-hop en het al oraloor die wêreld opgetree saam met orkeste. Hy sal later vanjaar in Brittanje, waar hy gestasioneer is, te sien wees in die Cadogan Hall in Londen saam met die New Londen Orchestra in ’n uitvoering van die Elgar Cello Concerto.

Sy uitvoering by vanjaar se Nasionale Kunstefees dek alles van Debussy se poëtiese werk tot die klanke van Afrika.

Met: Abel Selaocoe

Genre: Musiek
Taal: English
Ouderdomsbeperking: Geen
Tydsduur: 1 uur
Kaartjies: R80
Plek: Beethoven-kamer, Grahamstad
Datum: 5 & 6 Julie 2017

Nasionale Kunstefees 2017


Works for Trio

Abel Selaocoe
Abel Selaocoe


Works for Trio


4

Lewer kommentaar

Leave a Reply