Sekswerkers is die onderwerp van Julia Fullerton-Batten se foto-reeks The Act.

Haar modelle was almal sekswerkers en sy het hulle gekies uit verskillende kulturele agtergronde. Vir elkeen het sy self ’n stel (met die hand) gebou om by daardie persoon se spesifieke werk en persoonlikheid te pas.

The Act is ook in boekvorm beskikbaar.

The Act

The Act

The Act

The Act

The Act

The Act

The Act

The Act

The Act

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar