Jazz pianis Paul Hanmer span talente saam met Wendy Oldfield vir ’n program wat kruis en dwarsoor musiekgenres vleg.
Sleutelwoord Argiewe:Nasionale Kunstefees
#NAF16 Petter Wettre Quartet
Petter Wettre is een van die belangrikste Noorweegse jazz musikante.
#NAF16 Justin Binek
As moderne jazz met lirieke jou ding is, dan is Justin Binek jou man.
#NAF16 The Kiffness
Suid-Afrikaners woon graag The Kiffness se konserte by.
#NAF16 Toon Roos Quartet
Toon Roos word beskou as Europa se beste tenoor en sopraan saksofoonspeler.
#NAF16 Rabitsch & Pawlik Quartet
Oostenryjer Michaela Rabitsch is al die vroulike Chet Baker genoem.
#NAF16 Cape to Calais
Vir hierdie program is ’n besondere internasionale ensemble geskep.
#NAF16 Late Night Jazz Café
Een van die beste plekke om laataand uit te hang tydens die fees in Grahamstad.
#NAF16 Claude Cozens Trio
Claude Cozens is ’n meester op die dromme, maar hierdie groep is ’n móét-sien, want dit is Kaapse jazz met drie van Suid-Afrika se nuwe jazz-sterre.
#NAF16 Trio Corrente
Trio Corrente tel onder die beste Latyns-Amerikaanse jazz ensembles.
