#NAF16 Cape to Calais

Vir hierdie program is ’n besondere internasionale ensemble geskep. Twee Franse, Daniel Mille en Stephané Chausse, die Nederlandse meester Hein van de Geyn en die Suid-Afrikaanse kitaarmeester Dave Ledbetter.

Genre: Musiek
Kaartjies: R80
Plek: DSG-ouditorium, Grahamstad
Datum: 1 Julie 2016, 19h00

Nasionale Kunstefees 2016

Cape to Calais

#NAF16 Cape to Calais


2

Lewer kommentaar

Leave a Reply