#NAF16 Late Night Jazz Café

Een van die beste plekke om laataand uit te hang tydens die fees in Grahamstad. Daar is iets te eet, iets te drink en ’n mengelmoes van (hoofsaaklik) Suid-Afrikaanse jazzmusikante wat saam jam.

Die gashere vanjaar is Sydney Mavundla, Mark Ginsburg, Thandi Ntuli, Ildo Nanja en Kevin Gibson.

Plek: Jazz & Blues Café, Grahamstad

Nasionale Kunstefees 2016

Late Night Jazz Café

#NAF16 Late Night Jazz Café


2

Lewer kommentaar

Leave a Reply