As moderne jazz met lirieke jou ding is, dan is Justin Binek jou man.
Binek is ’n musiekdosent aan die University of North Texas.
Met: Justin Binek, Per Thornberg, David Ledbetter, Romy Brauteseth en Kevin Gibson.
Genre: Musiek
Kaartjies: R80
Plek: DSG-ouditorium, Grahamstad
Datum: 3 Julie 2016, 19h00
Justin Binek
#NAF16 Justin Binek
Roekeloos
2
