#NAF16 The Kiffness

Suid-Afrikaners woon graag The Kiffness se konserte by. Hulle musiek is groovy house met ’n skeut jazz.

En moet nie dat hulle aan die dans gaan nie, dan is daar pêre.

Genre: Musiek
Kaartjies: R80
Plek: DSG-saal, Grahamstad
Datum: 2 Julie 2016, 22h00

Nasionale Kunstefees 2016

The Kiffness

#NAF16 The Kiffness


3

Lewer kommentaar

Leave a Reply