#NAF16 Toon Roos Quartet

Toon Roos word beskou as Europa se beste tenoor en sopraan saksofoonspeler.

Hy en sy kwartet speel funky, moderne jazz.

Met: Toon Roos, Karel Boehlee, Hein van de Geyn en Joost van Schaik

Genre: Musiek
Kaartjies: R80
Plek: DSG-saal, Grahamstad
Datum: 2 Julie 2016, 17h00

Nasionale Kunstefees 2016

Toon Roos Quartet

#NAF16 Toon Roos Quartet


2

Lewer kommentaar

Leave a Reply