Oostenryjer Michaela Rabitsch is al die vroulike Chet Baker genoem. Sy en Robert Pawlik is bekend vir hulle multikulturele jazz.
Met: Michaela Rabitsch, Robert Pawlik, Stefan Bartus, Dusan Novakov en Nduduzo Makhathini
Genre: Musiek
Kaartjies: R80
Plek: DSG-ouditorium, Grahamstad
Datum: 1 Julie 2016, 21h30
Rabitsch & Pawlik Quartet
#NAF16 Rabitsch & Pawlik Quartet
Roekeloos
2
