#NAF16 Termite! Tall Tales for Big People

Hierdie slim stuk kombineer kombineer fisiese teater, satire en ’n tikkie van waansin om tradisionele
volksverhale binne die konteks van die moderne Suid-Afrikaanse samelewing te vertel.

Dis die stories van diere wat taxi’s vat, Colonel Sanders eet en probeer verduidelik hoekom honde mekaar aan die agterkant groet.

Met: TQ Zondi en Mpilo Nzimande

Regisseur: Peter Mitchell

Teks: Greig Coetzee

Genre: Komedie
Taal: English
Ouderdomsbeperking: 10 –
Tydsduur: 55 minute
Kaartjies: R65 (Die vertoning op 6 Julie is gratis.)
Plek: Masonic Back, Grahamstad
Datum: 6 – 10 Julie 2016

Nasionale Kunstefees 2016

Termite! Tall Tales for Big People

#NAF16 Termite! Tall Tales for Big People


2

Lewer kommentaar

Leave a Reply