’n Man en vrou op ’n bank …
… en al daai goed wat jy gewoonlik vir jouself hou.
Met: Jaques De Silva & Ameera Patel
Regisseur: Frances Slabolepszy
Teks: Ameera Patel
Vervaardiger: Dark Laugh Theatre Company
Genre: Drama
Taal: English
Ouderdomsbeperking: 16 –
Tydsduur: 55 minute
Kaartjies: R75
Plek: Drill Hall, Grahamstad
Datum: 2, 5 & 6 & 8 & 9 Julie 2016
Whistle Stop
#NAF16 Whistle Stop
Roekeloos
2
