’n Satiries en soms striemende blik op die wêreld van vrouetydskrifte en al die snert waarmee hulle vorendag kom.
Dis net kitsdiëte, skindernuus en oefenprogramme vir mense wat dit nooit gaan volg nie.
Nie geborg deur Sarie nie!
Met: Hayleigh Evans & Rachel Neary
Regisseur: Orly Shapiro
Teks: Gwydion Beynon
Vervaardiger: POPArt Productions
Genre: Komedie
Taal: English
Ouderdomsbeperking: 16 –
Tydsduur: 1 uur
Kaartjies: R100
Plek: Vicky’s, Grahamstad
Datum: 4 – 9 Julie 2016
Nasionale Kunstefees 2016

Unfair lady
#NAF16 Unfair lady
Roekeloos
2
