Die Pretoria-simfonieorkes, onder leiding van Schalk J van der Merwe, tree eerskomende Sondag 3 Julie by Leriba Hotel & Spa in Centurion op.