Unfair lady ’n Satiries en soms striemende blik op die wêreld van vrouetydskrifte en al die snert waarmee hulle vorendag kom.