Jennie Reznek is vanjaar in Grahamstad met haar hoogaangeskrewe stuk.

Dié werk is ’n reis deur die lewenspad van drie generasies – ’n ma, dogter en ouma. ’n Ontdekkingstog van hul verlede, hede en toekoms.

Die aangrypende I Turned Away and She was Gone is ’n moderne weergawe van die Griekse mite van Demeter en Persefone, ’n trek aan daai band tussen ma en dogters, maar ook ’n blik op die verhouding wat ons met onsself het.

Met: Jennie Reznek

Regisseur: Mark Fleishman

Teks: Jennie Reznek
Beligting: Craig Leo
Beligtingsontwerp: Mark Fleishman
Choreografie: Ina Wichterich
Musiek: Neo Muyanga
Video: Sanjin Muftić
Produksiebestuurder: Themba Stewart

Genre: Drama
Taal: English
Ouderdomsbeperking: 12 –
Tydsduur: 1 uur 5 minute
Kaartjies: R80
Plek: Graeme College, Grahamstad
Datum: 7 & 8 Julie 2017

Nasionale Kunstefees 2017


I Turned Away and She was Gone

I Turned Away and She was Gone - Jennie Reznek
I Turned Away and She was Gone – Jennie Reznek


I Turned Away and She was Gone


4.5

Lewer kommentaar

Leave a Reply