Hierdie uitstalling dek amper 25 jaar van Andrew Tshabangu se kenmerkende swart-en-wit fotografie.

Tshabangu geniet erkenning as een van Suid-Afrika se beste fotograwe. Die dokumentêre styl van sy fotografie word gebreek deur ’n anderwêreldse kwaliteit. Dit bied ons ’n unieke perspektief op sy onderwerpe.


Genre: Visuele kuns
Ouderdomsbeperking: Geen
Kaartjies: GRATIS
Plek: Alumni Gallery, Albany Museum, Grahamstad
Datum: 29 Junie – 9 Julie 2017

Nasionale Kunstefees 2017


Footprints


Footprints


4

Lewer kommentaar

Leave a Reply