Verlede jaar het hulle groovy house met ’n skeut jazz die DSG-saal volgepak, so hulle is weer genooi. Die keer met ’n gas, Matthew Gold.
En jy moet hoop hulle begin dans, dan is daar pêre.
The Kiffness is David Scott en Raiven Hansmann.
Genre: Musiek
Taal: English
Ouderdomsbeperking: – Geen
Kaartjies: R90
Plek: DSG-saal, Grahamstad
Datum: 30 Junie 2017
Terug op aanvraag: The Kiffness & Matthew Gold

Terug op aanvraag: The Kiffness & Matthew Gold
Roekeloos
3
