Die Suid-Afrikaanse fotograaf Sam Haskins was sy tyd vooruit toe hy in die ’70’s hierdie reeks vir Levi afgeneem het.

Levi het dit natuurlik nooit gebruik nie 🙁

Vandag word Haskins onthou as een van die toonaangewende fotograwe van daardie tyd. Hy is in 2009 oorlede.

Lewer kommentaar

Leave a Reply