Baroqueswing, van die Charl du Plessis Trio, maak sy debuut by vanjaar se fees in Grahamstad.

Die Barok meesters word letterlik opge-jazz in nuwe verwerkings van Bach, Handel en Vivaldi vir ’n jazz trio.

Hierdie respektabele ensemble se veelsydigheid en vaardigheid in verskillende musiekstyle maak hulle uniek op die plaaslike musiekfront, en het hulle reeds verskeie toekennings in die sak gebring.

* Debuut *

Met: Charl du Plessis, Hugo Radyn & Werner Spies


Genre: Klassieke musiek & Jazz
Taal: English, Afrikaans
Ouderdomsbeperking: Geen
Tydsduur: 1 uur 10 minute
Kaartjies: R80
Plek: Beethoven-kamer, Grahamstad
Datum: 29 & 30 Junie 2017

Nasionale Kunstefees 2017


Baroqueswing
Charl du Plessis Trio

Baroqueswing


3

Lewer kommentaar

Leave a Reply