Conrad Koch en sy ongemanierde medepligtige, Chester Missing, is terug in Kaapstad – en hierdie keer bring hulle ’n splinternuwe vertoning wat satire uitdeel soos ’n oop kroeg in die parlement.
Sleutelwoord Argiewe:Chester Missing
Baggage
In ’n uur van histerie en komedie wil die internasionaal bekroonde buikspreker Conrad Koch persoonlik raak oor sy bagasie.
#NAF2015 Missing
Chester Missing is seker Suid-Afrika se bekendste pop.
