In sy debuut-solovertoning neem Callum Hitchcock gehore op ‘n reis deur die absurditeite van die moderne lewe en bied hy ‘n ontleding van sommige populêre kulturele teenstrydighede, die kompleksiteite van liefde en die immerteenwoordige spook van eksistensiële vrees.
