Wat gebeur wanneer jy besef jy probeer om ’n beter mens te wees, maar steeds in dieselfde patrone vasval?
Sleutelwoord Argiewe:Sonder Onderbroeke
Sonder Onderbroeke – Wat wil jy hê?
Die Afrikaanse band Sonder Onderbroeke is terug met hul jongste vrystelling, “Wat wil jy hê?” — ’n lied wat hul groei as band vier en meer eg klink as ooit tevore.
