Slaan oor na inhoud
Roekeloos.co.za

Roekeloos.co.za

Plek van die Uitverkorenes – sedert 1997

  • Tuisblad
  • Woordeboeke
    • Afrikaanse Intensiewe Vorme
    • Afrikaanse Sinonieme
    • Afrikaanse Antonieme
    • Roekelose Woordeboek
    • Rekenaarwoordeboek
    • Latyn – Afrikaans Woordeboek
    • Afrikaanse Woordelys
    • Xhosa – Afrikaans Woordeboek
    • Klassieke Eiename
    • Motorwoordeboek
    • … nog woordeboeke
  • Spreekwoorde / Idiome
  • Digters
  • Gidse
    • Feeste
    • Afrikaanse flieks
    • Kunsgalerye
    • Trivia
    • Wenke
    • Word betaal vir bydraes
  • Aardig
  • Grappe
  • Boeke
  • Musiek
  • Teater
  • Kuns & Ontwerp
  • Flieks & TV
    • Afrikaanse flieks
  • Gedigte
  • Verhale
  • Diere
    • Honde
    • Katte
    • Knaagdiere
    • Soogdiere
    • Voëls
  • Seks
  • Plante

Kategorie Argiewe:Musiek

Roadtrip

Roadtrip - WG Nel

Die gewilde Afrikaanse sanger en liedjieskrywer WG Nel is terug met ’n vars, maar diep nostalgiese enkelsnit, “Roadtrip”, wat onlangs vrygestel is.

Gepubliseer deurRoekeloos11/08/202611/08/2026Gepubliseer inMusiekSleutelwoorde: WG NelLos kommentaar op Roadtrip

Millennium op die langpad met Ry

Millennium - Ry

Die Afrikaanse rockgroep Millennium is terug met “Ry” — ’n rou, energieke punk-rock roadtrip anthem wat vryheid, vriendskap, lang paaie en die hartklop van rock & roll vasvang.

Gepubliseer deurRoekeloos09/08/202609/08/2026Gepubliseer inMusiekSleutelwoorde: MillenniumLos kommentaar op Millennium op die langpad met Ry

Nuwe Jan Blohm album

Jan Blohm

Die bekroonde Afrikaanse sanger-liedjieskrywer Jan Blohm keer terug met ’n nuwe, diep persoonlike album, Tot Daar Waar Die Lig Is — ’n projek wat voel soos ’n belydenis, ’n gebed, ’n terugblik en ’n nuwe begin.

Gepubliseer deurRoekeloos08/08/202607/08/2026Gepubliseer inMusiekSleutelwoorde: Jan BlohmLos kommentaar op Nuwe Jan Blohm album

My liewe kind

My Liewe Kind

Geïnspireer deur Jeremy James se eie pad van verlies en nuwe vreugde, herinner die lied aan sy dogtertjie wat op vierjarige ouderdom oorlede is, maar ook aan die geluk en lig wat sy seuntjie terselfde tyd ’n jaar later terug gebring het.

Gepubliseer deurRoekeloos07/08/202606/08/2026Gepubliseer inMusiekSleutelwoorde: Jeremy JamesLos kommentaar op My liewe kind

Ruth – Glo

Glo - Ruth

Ruth se jongste pop ballade met organiese klanke, Afrika koor, subtiele elektroniese dans nuanses, sielvolle opvoering en ‘n hoopvolle melodie.

Gepubliseer deurRoekeloos06/08/202606/08/2026Gepubliseer inMusiekSleutelwoorde: RuthLos kommentaar op Ruth – Glo

Gee my jou hart

Net Francois

Net Francois is ’n nuwe naam in Afrikaanse musiek – maar nie ’n onbekende gesig nie.

Gepubliseer deurRoekeloos04/08/202630/07/2026Gepubliseer inMusiekSleutelwoorde: Kerk Straat, Net FrancoisLos kommentaar op Gee my jou hart

31 Mei

Wynand Strydom

Die geliefde Afrikaanse kunstenaar Wynand Strydom keer terug met ’n kragtige nuwe album, “31 Mei” — ’n diep persoonlike projek wat geskiedenis, herinnering, familie-erfenis en Afrikaanse identiteit op aangrypende wyse saamweef.

Gepubliseer deurRoekeloos03/08/202630/07/2026Gepubliseer inMusiekSleutelwoorde: Wynand StrydomLos kommentaar op 31 Mei

Arend – Boshoff Arendse

Boshoff Arendse - Arend

Arend is die talentvolle kunstenaar, Boshoff Arendse, se nuutste enkelsnit en simboliseer vryheid, selfontdekking en die soeke na jou plek in die wêreld.

Gepubliseer deurRoekeloos02/08/202630/07/2026Gepubliseer inMusiekSleutelwoorde: Boshoff Arendse, Janco DreyerLos kommentaar op Arend – Boshoff Arendse

Koop vir jou ’n Bakkie

Dassie en Robbie Wessels

Daar is min dinge so eg Suid-Afrikaans soos ’n bakkie, ’n daktent, ’n visstok, ’n koelboks en ’n goeie storie met ’n knipoog.

Gepubliseer deurRoekeloos01/08/202630/07/2026Gepubliseer inMusiekSleutelwoorde: Dassie, Robbie WesselsLos kommentaar op Koop vir jou ’n Bakkie

Vat haar bietjie plaas toe

Fanus Pienaar

Fanus Pienaar is terug met ’n splinternuwe enkelsnit, “Vat Haar Bietjie Plaas Toe” — ’n vrolike, kitaar-gedrewe Afrikaanse country-pop-rock liedjie wat met hope sokkie-energie, humor en hart kom wys dat plaaslewe nie net uit sonsondergange, koffiebekers op die stoep en ’n Hilux in die lande bestaan nie.

Gepubliseer deurRoekeloos31/07/202630/07/2026Gepubliseer inMusiekSleutelwoorde: Fanus PienaarLos kommentaar op Vat haar bietjie plaas toe

Posts pagination

Nuwer artikels 1 2 3 4 5 … 317 Ouer artikels

Onlangse Bydraes

  • PowerBall vs PowerBall Plus: What’s the Difference?
  • Rock 4 – Ladies of Rock
  • Bafunny Bafunny 2026
  • Lente in die lug – Amira Willighagen
  • Richann Brüssow – Mielielande

Gewilde onderwerpe

Aardklop Afrikaans Albert Pretorius Amanda Strydom Anglo-Boereoorlog Anna Davel Chris Chameleon Coenie de Villiers David Kramer Die Heuwels Fantasties Emo Adams Francois van Coke Frans Swart Gaerin Hauptfleisch Haydee Hollander Hennie van Greunen innibos Jacob Zuma Jak de Priester Kaapstad Karen Zoid KKNK Koos Kombuis Lefra Produksies Lizz Meiring Margit Meyer-Rödenbeck Marion Holm Marthinus Basson Nasionale Kunstefees Nelson Mandela Nicole Holm Nou praat jy Quintus van Rensburg retrogasme Saartjie Botha Sandra Prinsloo Schalk Joubert Stian Bam Suid-Afrika Suidoosterfees Valiant Swart Vryfees Vrystaat Kunstefees Wessel Pretorius Woordfees

Nuutste Opmerkings

  • Fer oor Vergete herinneringe
  • Zoé ruk die masker af oor uitbranding en die prys van drome – Roekeloos.co.za oor Zoé is besig om golwe te maak
  • Chubby addict oor Verlig se eerste
  • Roekeloos oor Die Moot
  • riyaan wilson oor Die Moot

Roekeloos.co.za, Trots aangedryf deur WordPress. Meer oor
  • Tuisblad
  • Adverteer hier