Slaan oor na inhoud
Roekeloos.co.za

Roekeloos.co.za

Plek van die Uitverkorenes – sedert 1997

  • Tuisblad
  • Woordeboeke
    • Afrikaanse Intensiewe Vorme
    • Afrikaanse Sinonieme
    • Afrikaanse Antonieme
    • Roekelose Woordeboek
    • Rekenaarwoordeboek
    • Latyn – Afrikaans Woordeboek
    • Afrikaanse Woordelys
    • Xhosa – Afrikaans Woordeboek
    • Klassieke Eiename
    • Motorwoordeboek
    • … nog woordeboeke
  • Spreekwoorde / Idiome
  • Digters
  • Gidse
    • Feeste
    • Afrikaanse flieks
    • Kunsgalerye
    • Trivia
    • Wenke
    • Word betaal vir bydraes
  • Aardig
  • Grappe
  • Boeke
  • Musiek
  • Teater
  • Kuns & Ontwerp
  • Flieks & TV
    • Afrikaanse flieks
  • Gedigte
  • Verhale
  • Diere
    • Honde
    • Katte
    • Knaagdiere
    • Soogdiere
    • Voëls
  • Seks
  • Plante

Kategorie Argiewe:Musiek

“Kaal Sigarette”

Kaal sigarette - Franco

Met sy jongste vrystelling by Universal Musiek, lewer Franco ’n atmosferiese en rou eerlike snit wat onmiddellik aandag trek.

Gepubliseer deurRoekeloos19/06/202619/06/2026Gepubliseer inMusiekSleutelwoorde: FrancoLos kommentaar op “Kaal Sigarette”

“Uyenze (Doen Dit)”

Uyenze - Andriette

Die geliefde Suid-Afrikaanse sangeres Andriëtte stel haar splinternuwe enkelsnit
“Uyenze (Doen Dit)” vry – ’n energieke, opbouende liedjie wat luisteraars aanmoedig om hul drome te leef, kanse te vat en weer in hulself te glo.

Gepubliseer deurRoekeloos17/06/202618/06/2026Gepubliseer inMusiekSleutelwoorde: Andriëtte, Rudi ClaaseLos kommentaar op “Uyenze (Doen Dit)”

“Alles Vir My”

Alles vir my - Zimri

“Alles Vir My” is die talentvolle jong sangeres, Zimri, se nuutste enkelsnit en gaan oor daardie besonderse liefde en waardering wat jy vir jou naastes het.

Gepubliseer deurRoekeloos16/06/202618/06/2026Gepubliseer inMusiekSleutelwoorde: ZimriLos kommentaar op “Alles Vir My”

“Ons Twee”

Ons Twee - Deon Human

Die talentvolle kunstenaar, Deon Human, het pas sy nuutste enkelsnit, “Ons Twee”, bekendgestel.

Gepubliseer deurRoekeloos15/06/202618/06/2026Gepubliseer inMusiekSleutelwoorde: Deon HumanLos kommentaar op “Ons Twee”

Coffee Snobs laat jou “Sing en Dans”

Sing en Dans - Coffee Snobs

Coffee Snobs se nuwe enkelsnit is “Sing en Dans”, ’n energieke, goedvoel-liedjie wat luisteraars nooi om saam te sing en die lewe te vier.

Gepubliseer deurRoekeloos14/06/202618/06/2026Gepubliseer inMusiekSleutelwoorde: Coffee SnobsLos kommentaar op Coffee Snobs laat jou “Sing en Dans”

“Ek En Jy”

Ek en jy - Nicholis Louw

Afrikaanse sanger en liedjieskrywer Nicholis Louw is terug met ’n nuwe enkelsnit wat reguit na die hart mik.

Gepubliseer deurRoekeloos13/06/202618/06/2026Gepubliseer inMusiekSleutelwoorde: Nicholas LouwLos kommentaar op “Ek En Jy”

R180 000 prysgeld wink vir jong musici

Aileen Maas

Geleenthede wink vir Suid-Afrika se jong klassieke musikante. ‘n Maksimum van 25 instrumentaliste kan ‘n happie kry van die prysgeld van altesaam R180 000 by die 42ste Nasionale Jeugmusiekkompetisie.

Gepubliseer deurRoekeloos12/06/202618/06/2026Gepubliseer inMusiekSleutelwoorde: Aileen Maas, Kaapstadse Filharmoniese Orkes, Nasionale Jeugmusiekkompetisie, StellenboschLos kommentaar op R180 000 prysgeld wink vir jong musici

Valiant Swart & Jake Gunn

Valiant Swart

Valiant Swart, ‘n man met ‘n kitaar, ‘n storie en reeds meer as 20 albums op sy kerfstok, is een van die mees geliefde Afrikaanse musikante van sy tyd.

Gepubliseer deurRoekeloos11/06/202618/06/2026Gepubliseer inMusiekSleutelwoorde: Jake Gunn, Valiant SwartLos kommentaar op Valiant Swart & Jake Gunn

Brandon Miles laat die dansvloere brand met “DNA”

Brandon Miles - DNA

Die Afrikaanse musiekbedryf kry ’n vars dosis energie met Brandon Miles se nuutste vrystelling, “DNA” – ’n liedjie wat gemaak is om mense op hul voete te kry en weer die vreugde van dans te laat herontdek.

Gepubliseer deurRoekeloos09/06/202609/06/2026Gepubliseer inMusiekSleutelwoorde: Brandon MilesLos kommentaar op Brandon Miles laat die dansvloere brand met “DNA”

“Vuurpyl”

Vuurpyl - Marlee van der Merwe

Bekroonde aktrise en sangeres-liedjieskrywer Marleé van der Merwe stel haar nuutste enkelsnit, “Vuurpyl,” bekend – ’n vuurwarm snit wat die kragtige oomblik vasvang wanneer ’n lank-verborge droom uiteindelik vlam vat.

Gepubliseer deurRoekeloos08/06/202608/06/2026Gepubliseer inMusiekSleutelwoorde: Fred den Hartog, Marleé van der MerweLos kommentaar op “Vuurpyl”

Posts pagination

Nuwer artikels 1 2 3 4 5 6 … 314 Ouer artikels

Onlangse Bydraes

  • Vat haar bietjie plaas toe
  • Ses Snare is terug
  • ’n Skatkis uit ons Musiekverlede
  • Gedigte van Deslin Fortuin
  • Twee Klein Oseane

Gewilde onderwerpe

Aardklop Afrikaans Albert Pretorius Amanda Strydom Anglo-Boereoorlog Anna Davel Chris Chameleon Coenie de Villiers David Kramer Die Heuwels Fantasties Emo Adams Francois van Coke Frans Swart Gaerin Hauptfleisch Haydee Hollander Hennie van Greunen innibos Jacob Zuma Jak de Priester Kaapstad Karen Zoid KKNK Koos Kombuis Lefra Produksies Lizz Meiring Margit Meyer-Rödenbeck Marion Holm Marthinus Basson Nasionale Kunstefees Nelson Mandela Nicole Holm Nou praat jy Quintus van Rensburg retrogasme Saartjie Botha Sandra Prinsloo Schalk Joubert Stian Bam Suid-Afrika Suidoosterfees Valiant Swart Vryfees Vrystaat Kunstefees Wessel Pretorius Woordfees

Nuutste Opmerkings

  • Top ses LEFRA produksies by Afriforum Teater – Roekeloos.co.za oor Vlerksleep by Innibos
  • Danie oor Under Cover
  • Sopnat oor Under Cover
  • Hein oor Ouer vrou, jonger man
  • Hein oor Ouer vrou, jonger man

Roekeloos.co.za, Trots aangedryf deur WordPress. Meer oor
  • Tuisblad
  • Adverteer hier