“Alles Vir My” is die talentvolle jong sangeres, Zimri, se nuutste enkelsnit en gaan oor daardie besonderse liefde en waardering wat jy vir jou naastes het.