Sniksange, weenwysies en tranetrekkers – sangers soos die Briels en Charles Jacobie het in die jare vyftig en sestig die tranetrekkers laat seëvier.
Kategorie Argiewe:Musiek
Fire and Skill
The Jam was onbetwisbaar een van die beste groepe van die 70’s.
Nightlife
Neil Tennant en Chris Lowe, oftewel die Pet Shop Boys, is Pop Svengalis.
Survivor
Soos Marie lyk die drie dames van Destinys Child ook goed in ‘n bikini en het hulle ook die veld skoongemaak van enige mededingers.
Voortvlugtend
Akkedis het ‘n nuwe cd op die rak – Voortvlugtend. Gatvol vir die bloedsuiers van platemaatskappye het die tweeling besluit om hulself in die skuld te steek en self die album te finansier.
Crown Royal
Dit het sewe jaar gevat, maar die ouens van Run-DMC is terug met ‘n nuwe album getiteld Crown Royal.
Just Push Play
Wat Aerosmith se dertiende album, Just Push Play, uniek maak is dat Steven Tyler en Joe Perry van die groep ook aan die produksiekant gestaan het
Everyday
Everyday bring ‘n nuwe blik op Die Dave Matthews Band.
Essential Mix
Boy George het teruggekeer na sy huis met die uitreik van Essential Mix.
Perd oor die maan
Laurinda Hofmeyr is geen onbekende in Afrikaanse musiek nie.
