Crown Royal

Dit het sewe jaar gevat, maar die ouens van Run-DMC is terug met ‘n nuwe album getiteld Crown Royal.

Die koninklikes van kletsrym kry ondersteuning van heelwat groot kontemporêre name soos Kid Rock, Limp Bizkit, Sugar Ray, Method Man en Third Eye Blind.

Dit is jammer dat die konings se volgelinge hulle bietjie probeer oorskadu op die cd, maar die meesters wys hul kan nog steeds die ding doen.

6 op ‘n skaal van 10

(Stuur jou resensies na bydraes by roekeloos.co.za)


Discover more from Roekeloos.co.za

Subscribe to get the latest posts sent to your email.

Lewer kommentaar

Leave a Reply