Wat Aerosmith se dertiende album, Just Push Play, uniek maak is dat Steven Tyler en Joe Perry van die groep ook aan die produksiekant gestaan het. Die ouens probeer allerhande nuwighede en meng dit suksesvol met hulle eiesoortige rock. Wys jou net dat mens nooit te oud is om te hoor nie.
6 op ‘n skaal van 10
(Stuur jou resensies na bydraes by roekeloos.co.za)
