Lamont het reeds met groot sukses die volle Goldberg variasies van Bach uitgevoer.
Kategorie Argiewe:Musiek
Amasiko
Amasiko is ‘n Nguni-woord wat “kultuur, tradisie en sosiale waardes” beteken, en is die naam wat gekies is om die samewerking tussen die elf vrouestemme van Cutt Glas en die Afrika Mamas te omskryf.
Op aanvraag …
EMI het pas aangekondig dat die goue-albumverkoper, sanger en liedjieskrywer Dozi, hom by hulle aangesluit het.
TV-Treffers vir kinders
Hier is ‘n album wat die kleinspan se harte gaan verbly – ‘n versameling van nie minder as nie 33 immergroen en gewilde kinderliedjies.
Dolla se album
Afrimusik werk hard om minder bekende plaaslike kunstenaars blootstelling te gee. En dit werk – want baie van hulle kunstenaars raak al huishoudelike name.
Dovesdale verlange
Solank daar Afrikaans gepraat word, sal daar Boeremusiek wees – dit word bewys deur die navrae wat ons kry oor dié geliefde vorm van volksmusiek waarin sommige mense so ‘n hekel het.
Joune vir Altyd
Die twee mense wat beskou word as België se beste manlike en vroulike sangers is albei smoorverlief op Suid-Afrika.
Lady One
Het jy geweet? Breyten Breytenbach is ‘n ruk gelede deur ‘n groepie jingoistiese Burger-lesers uit die Afrikaner-volk gestem.
Sonder jou
Twee jong Pretorianers, Nicholas Louw en Johann du Toit, is ‘n opspraakwekkende duo wat beloof om nog groot opgang in Suid-Afrika te maak.
Boland Punk
Na vele bespiegeling en afwagting oor die nuwe Bom wat Kom is Valiant Swart se nuwe CD, Boland Punk nou beskikbaar.
