EMI Musiek is baie trots op sy nuwe fonds Theuns Jordaan en dié opwindende sanger se debuut-album.
Kategorie Argiewe:Musiek
As jy eendag glo
Na ‘n paar jaar se blaaskans maak Amanda Luyt ‘n welkome terugkeer tot die plaaslike musiekbedryf met haar kraakvars CD As jy aan eendag glo.
‘n Funky Spinnekop en ‘n paar Patattas
Dit was geen osbraai op Kromdraai hierdie nie, maar die Patatfees op Napier.
Lately when she cries
Jesse Jordan het sy CD Lately when she cries onlangs in Kaapstad geloods.
Die Grafsteensangers
Droefsange, weenwysies en treurmares. Dis wat Die Grafsteensangers hulle publiek bied en net waar die groep gaan steek mense in hulle vier spore vas en vra vir meer.
Acid made me do it
Acid Made Me Do It reflekteer ‘n verskeidenheid van musikale style en smake met die invloed van jazz en jungle duidelik te bespeur.
Mondmusiek
Digters is nie altyd die beste voorlesers van hulle eie werk nie. Maar dit bly interessant om te hoor hoe ‘n skrywer dit doen – veral as dit die enigmatiese en aweregse Breyten Breytenbach is.
Not Only Angels
Die vyf vroue van Cutt Glass maak nie net hemelse a capella musiek nie – hulle is ook pittig, prettig en geesdriftig.
Ek hou van jou
Altesaam 25 000 eenhede van Robbie Klay se vorige twee Vat 5-albums My naam is Robbie en Tokolosh is verkoop.
Skoppensboer
Een van die aangenaamste verrassings op die Afrikaanse musiekfront het onlangs plaasgevind met die heruitreiking van Coenie de Villiers se Skoppensboer.
