Acid made me do it

Krushed & Sorted se debuut CD is reeds in April 2000 uitggereik. Acid Made Me Do It reflekteer ‘n verskeidenheid van musikale style en smake met die invloed van jazz en jungle duidelik te bespeur. Die resultaat van K & S se gewerskaf op ‘n ou Pentium kan beskryf word as moderne elektoniese drum ‘n bass.

Acid Made Me Do It is net nog ‘n voorbeeld van die rits kreatiewe werke wat deesdae oral in Kaapstad soos paddastoele kopuitsteek.

ps. daar is geen bedoelde poging in bogenoemde om ‘n verband te trek tussen Krushed & Sorted, paddastoele en mushrooms nie 🙂

5/10

(Stuur jou resensies na bydraes by roekeloos.co.za)

Lewer kommentaar

Leave a Reply