Die mense op die bus is Laurika Rauch se nuwe bydrae tot die Afrikaanse musiekskatkis.
Kategorie Argiewe:Musiek
Christopher Tokalon
Christopher Tokalon is sekerlik Suid-Afrika se bekendste en voorste klankterapeut en ‘overtone’ sanger, maar ook bekend in plaaslike jazz en folk-kringe as saksofoon- en fluitspeler.
Hei, mevrou Brown (dit gaan goed)
Daar’s nie einde aan Laurika Rauch nie.
Kaniklani
Jacques de Coning, ‘n vonds van Port Elizabeth, het sy buiging by die Klein Karoo Nasionale Kunstefees op Oudtshoorn gemaak.
J.Lo
Indien jy dalk dink J.Lo klink geweldig baie soos haar eerste CD moet asseblief net nie verbaas wees nie.
Gefoefel treffers
Nou ja, haal diep asem, sluk diep aan jou dop en stoot alle intelligente geselsies opsy.
Dr Blues
In die vroeë negentigs trek John Mostert van Durban af Kaapstad toe om by ´n nuwe groep, Blues Broers, aan te sluit en sodoende in minder as tien jaar ´n ikoon van Suid-Afrikaanse blues te word.
Mot om die kers
Die titelsnit “Mot om die Kers” hou al groot belofte in en dit word opgevolg met die snit “Die Maer Liedjie” wat waarskynlik net so ‘n groot treffer soos “Miljoen” gaan word.
Country Lang-arm sokkie
Oor die afgelope paar jaar het Suid-Afrikaners bederf geraak met die Langarm-Sokkiereeks.
Out of Africa
Die Belgiese tenoor Helmut Lotti se gewildheid in Suid-Afrika word bevestig deur die feit dat hy al meermale hier ‘n draai kom maak het.
