Die liedjie “Kinders van die Wind” is aangewys as die Grootste Afrikaanse Liedjie van Alle Tye.
Sleutelwoord Argiewe:Karla du Plessis
Rank
Net soos die werkwoord rank dui op die positief fototropiese groeibeweging van ‘n klimplant, Rank Karla tot nuwe hoogtes.
Diep
Daar is talle style in Afrikaanse musiek. Die snykant van al dié genres is musiek met oorspronklike melodieë en liriek. Dit is, volgens Hoezit Musiek, wat die cd, Diep – Musiek Vir Jou Siel – bied. Styl. Met 19 snitte, vertolk deur van die land se puikste musici en kunstenaars, kry jy tintelende stylvarsheid. Die …
Dagboek van ‘n swerwer
Koos du Plessis is nie verniet reeds toe hy nog geleef het deur literêre mense, die media en die kultuurwêreld as ‘n digter in eie reg vereer nie.
So onthou ons Koos du Plessis – 20 jaar later …
So onthou ons Koos du Plessis het onlangs verskyn en is ‘n huldeblyk deur verskeie kunstenaars aan die ontslape sanger en digter.
Vreemde Stad
EMI Musiek is baie trots op sy nuwe fonds Theuns Jordaan en dié opwindende sanger se debuut-album.
Woordeloos
Dis altyd lekker om goeie, nuwe Afrikaanse talent raak te loop. Karla du Plessis volg ten volle in pa Koos se voetspore, met haar debuutvrystelling Woordeloos.