Essential Mix

Boy George het teruggekeer na sy huis met die uitreik van Essential Mix.

Die Boy het homself deesdae gevestig as ‘n platejoggie van formaat. Hy speel in dieselfde poel as vandag se jong joggies en is nie bang om met nuwe klanke te eksperimenteer nie. Moet nie iets nuut verwag nie, maar die musiek werk goed vir die dansvloer of jy kan rustig daarna in jou motor luister.

6 op ‘n skaal van 10

Lewer kommentaar

Leave a Reply