Everyday bring ‘n nuwe blik op Die Dave Matthews Band.
Weg is die akoestise-kitaar en in sy plek is daar iets elektries. Die liedjies is oor die algemeen skerper en meer op die man af en klink minder soos iemand wat sy meisie probeer beïndruk. Die ouens van die band moet net pasop, want dit lyk of ou Dave homself al meer op die voorgrond plaas.
7 op ‘n skaal van 10
