Die geliefde Suid-Afrikaanse sangeres Andriëtte stel haar splinternuwe enkelsnit
“Uyenze (Doen Dit)” vry – ’n energieke, opbouende liedjie wat luisteraars aanmoedig om hul drome te leef, kanse te vat en weer in hulself te glo.
Sleutelwoord Argiewe:Andriëtte
Andriëtte en Herman Kleinhans se duet
Die geliefde Afrikaanse kunstenaars Andriëtte en Herman Kleinhans het kragte saamgesnoer om die intense en beeldryke lied, “Napoleon”, as ’n duet vry te stel.
“Jy Was Altyd Hier”
Met haar splinternuwe enkelsnit “Jy Was Altyd Hier” neem Andriëtte luisteraars op ’n diep persoonlike reis van selfontdekking, hoop, geestelike oorgawe en uiteindelike hereniging met liefde.
Andriëtte met met Ruan Theron en Rainer Jadischke
Andriëtte kom met ‘n nuwe vertoning met guru Rainer Jadischke op klavier wat selfs ‘n bietjie Elton John kom doen.
Vlerke in die wind
“Vlerke In Die Wind” is geskryf deur die talentvolle Emil Struwig en put sy inspirasie uit die skoonheid van die natuur en die krag van liefde.
Hartsland – Andriëtte
Andriëtte kuier by Die Boer teater restaurant in Durbanville op 6 en 7 Oktober 2020 om 20h30.
